| Modulekode | OCX 400 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Voortgesette studie in arbeidswetenskap met die klem op die aktiwiteitsareas. Integrasie en toepassing van kennis en vaardighede in ‘n gemeenskapsveldwerkinstansie, ‘n elektiewe beroepsrehabilitasie-veldwerkplasing in ‘n elektiewe pediatriese veldwerkplasing. |
| Modulekrediete | 35.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | ANP 210, RPD 380, OCX 311, OCX 312, OTX 311, OTX 322, AIM 101, ELH 121, ELH 122 en [SEP 110 of ZUL 110] |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Arbeidsterapie |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App